Solidariteit-belangstellingsbepaler

Baie welkom by Solidariteit se belangstellingsbepaler. Die doel van die belangstellingsbepaler is om jou met inligting oor jou ideale voorkeurloopbaan te bemagtig. Ons belangstellingsbepaler is deur gekwalifiseerde bedryfsielkundiges opgestel.

Om te verseker dat ons vir jou die beste produk ontwikkel, vra ons dat jy vandag aan ons toetsprogram sal deelneem. Voltooi asseblief vir ons die volgende vrae. Jou persoonlike verslag sal teen Mei, aan die einde van ons toetsfase, gratis aan jou beskikbaar gestel word. Indien jy 'n verslag wil ontvang, vul gerus die volgende inligting in (jy kan ook deelneem sonder om die ingligting te verskaf):

Deel van die Solidariteit beweging